top of page
db4be12d-92dd-49db-a19e-4051b76de2cb-2026-04-23.png
Duquesne logo – Afrikaanse epiese en simfoniese metal kunstenaar

'n Smit Van Noot En Letter

Duquesne Onthou Transvaal CD.png

Nuwe Enkelsnit

Onthou Transvaal

Maak jou oë toe, my somber broer -  die vol maan bly kil en kaal,

Die hemel slaap, maar die voëls bly wakker... Die voëls onthou Transvaal.

Luister Nou!

duquesne_cinematic_realism_Karoo_South_Africa_golden_hour_war_099ebca4-9b02-46c8-aa86-63cb

'n Skåld van die veld.

Wat stil geword het...

het nie verdwyn nie. 

Wie is Duquesne?

Duquesne is die Rooigrond Skáld — ’n verteller van herinnering, erfenis en die menslike gees.

 

Onder Afrika se wye hemel, tussen stofpaaie, bergwinde en kampvure, skep hy poëtiese Afrikaanse musiek wat stories laat herleef voordat hulle deur die wind verwaai. Elke lied is nie bloot om te vermaak nie, maar om te stig en te onthou.

 

Elke lied is ’n hoofstuk. Elke hoofstuk dra iets van moed, verlies, verlange en volharding. Party is bestem om onthou te word en ander om te galm.

6293f355-bab6-4a52-a9fa-041d64cc246d-2026-04-27.png
duquesne_lone_hooded_warrior_in_dark_leather_cloak_standing_i_d410e53b-1327-4933-a87b-7eea

Nie Elke Spoor Verdwyn...

INSTAGRAM

@duquesnemusiek

48ea7c0a-892f-453d-b374-ba6bd9ba8fdd-2026-04-27.png

Teken Op Vir Nuusbrief

Dankie vir die indiening!

Volg @Duquesnemusiek

en bly op hoogte van nuwe vrystellings!

  • Facebook
  • TikTok
  • Instagram
  • Youtube
  • Spotify
  • Apple Music

© 2026 by Duquesne Musiek Produksie.

bottom of page